Wanneer u afgedraai het vanaf die R43(Villiersdorp) is dit 3.8km tot by die Klipkrans ingangshek. As u deur die ingangshek is, is dit slegs 2,8km tot by die kampeerterrein.